Huisgenoot

DIE KLEUR VAN VREUGDE

OP DIE eerste verdieping van sy indrukwekkende herehuis vol vreugde, kleure, lag en gulhartigheid op Stellenbosch staan Jan Hendrik Viljoen – beter bekend as die kunstenaar Portchie – en uitkyk op die rivier met die koshuis van die Paul Roos Gimnasium aan die oorkant.

“Uit daardie venster daar het ek uitgekyk,” beduie hy, “en gewonder hoe dit sal wees om eendag my eie huis te hê hier op die oewer van die Eersterivier,” vertel hy van sy hoërskooldae.

“Nooit sou ek kon dink dit sal regtig waar word nie. Ek moet myself soms nog knyp,” erken die 56-jarige kunstenaar wie se helderkleurige kunswerke wêreldwyd blydskap bring. Sedert hy aan die begin van die 1990’s begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related