Weg! Platteland

Kunsmakers

COBUS VAN BOSCH

Vlymskerp emosie

Cobus is ’n plaaslike mesmaker en skilder. Dié nabyskoot is van ’n ongetitelde olieverfskildery uit sy reeks Quarantine, wat bestaan uit meer as 30 skilderye wat hy gedurende die Covid-19-inperkingstyd gemaak het. Die skilderye is vol emosie. Baie van hulle kyk tematies na paternalisme en die manlike oorheersing van ons tyd, en laat die kyker dikwels met meer vrae as antwoorde – soos dit goeie kuns betaam. (Lees ook ons storie op bl. 62.)

cobusvanbosch.com

DI VAN DER RIET-STEYN

Skitterend

Di is ’n juweliersontwerper wat al meer as 20 jaar op Prins Albert woon. Voordat sy hier kom nesskop het, het sy in Brittanje en Duitsland gewerk. Sy hou daarvan om met optelgoed te werk – haar versameling Karoo Blues is waarlik skouspelagtig! – maar sy werk ook met konvensionele goud, diamante en ander blink goed. Jy kan haar klaargemaakte stukke in die ateljee koop óf saam met haar sit en ’n unieke, eenmalige stuk ontwerp.

divanderrietjewellery.com

Di Smith se ateljee op Prins Albert is ’n wonderwêreld van kuns, met enigiets van olieverfskilderye van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related