Wat sal tuisopvoeding kos?
Aug 21, 2020
3 minutes
Deur CARLA COETZEE
DIE sluiting van skole weens die coronaviruskrisis het beteken ouers moes inspring om hul kinders tuis met skoolwerk te help omdat Juffrou en Meneer nie alles met WhatsApp en Zoom kan doen nie.
Die omstandighede van formele skoling bly onseker, en baie ouers is boonop bang hul kinders doen covid-19 in die klaskamer op. Om dié rede oorweeg ál meer ouers voltydse tuisonderrig. Maar jy moet eers oor heelwat faktore sekerheid hê. Doen eers jou navorsing behoorlik voor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days