Huisgenoot

EK’S MBALI WAT NÊRENS INPAS

MBALI MBONGO (23), AFRIKAANSE AU PAIR, ENGELSONDERWYSERES EN OORSESE RUGSAKREISIGER WAT NA SUID-AFRIKA TERUGGEKEER HET TOE DIE COVID-19-PANDEMIE UITGEBREEK HET

MY NAAM is Mbali, en ek is ’n Cheesegirl.

Ek is swart en Afrikaans. Swart mense noem my ’n Cheesegirl of ’n Top Deck. Wit mense noem my daai swart meisie wat so mooi Afrikaans kan praat (ugh, asof die feit dat ek swart is, beteken dat ek nie “mooi” Afrikaans mag praat nie). As ek myself moet beskryf, sal ek sê ek is ’n Sotho-girl wat Afrikaans is.

Ek is gebore as die laaste kind van my ma se vier kinders. My ma het al baie swaargekry in die lewe. In my swart gesin is al drie my oudste broers al oorlede, en ek is die enigste oorlewende kind.

My wit gesin bly op ’n dorp in KwaZulu-Natal,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related