Landbouweekblad

Volstruislegende Saag Jonker dink nie aan uittree

PLAASINLIGTING

LIGGING: Oudtshoorn, Wes-Kaap

NAAM: Saag Jonkergroep en Langkloof-plase

EIENAARSKAP: Maatskappye en trusts

VERTAKKINGS: Saag Jonker-groep: volstruisleer en -vere, volstruise, beeste en ’n voerfabriek. Langkloof-plase: volstruise, Merino’s, Angoras, Dorpers, vleisbeeste, skaapvoerkraal, vrugte, groentesaad, saaiboerdery, aangeplante weidings, gasteplaas

GRONDTIPE: Wisselende grondtipes

VELDTIPE: Karoo

GEMIDDELDE REËNVAL: 250-450 mm in die Langkloof en 200 mm by Oudtshoorn

KORTOM

■ Sy dagtaak begin soggens 02:00 om met volstruisleer- en vereklante in die Ooste te kommunikeer. Deur die dag praat hy met Europese klante en saans kom Amerikaanse en Brasiliaanse klante aan die beurt. Van 05:00-06:00 vergader hy met landboubestuurders.

■ Deur die dag bestuur hy ook die velle- en vereverwerkingsafdeling, volstruise in die voerkraal en beeste en skape op aangeplante weiding.

■ Hy is nog nie van plan om af te tree nie, minstens so lank as wat hy nog ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related Books & Audiobooks