Landbouweekblad

WÊRELDKRISIS – VETSUG EN HONGERSNOOD

BROOD, mieliepap of rys alleen is nie voldoende vir ’n gesonde bevolking nie.

Mense se diëte moet uit al die voedselgroepe saamgestel word om te verseker hongersnood word doeltreffend aangepak, sê die internasionale navorsingsinstituut vir voedselbeleid (IFPRI).

Die wêreld is nie op koers om hongersnood teen 2030 uit te wis in ooreenstemming met die Verenigde Nasies (VN) se volhoubaarheidsteikens nie.

Trouens, die afgelope

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related