TV Plus Afrikaans

Geloofsreise op die keper

Pelgrims Seisoen 1 Donderdae kykNET (*144) 20:00

Die dae toe die meeste Afrikaanssprekendes net lidmate van die drie susterkerke was, is lankal iets van die verlede. Dit is vandag niks vreemds om Afrikaanse mense te kry wat Rastafariërs, Hare Krishnas, Rooms-Katolieke, Ortodokse Jode of lede van die Morawiese Sending is nie.

Die joernalis Susan Booyens is ná ses jaar terug as TV-aanbieder en volg die geloofspad van verskillende Afrikaanssprekendes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan

Related