Weg! Ry & Sleep

Die Duitser kom weer…

Dit is nog vroegmôre in die Richtersveld toe ek die Cruiser links swaai in die Abiquarivier se loop af om tussen die ongelooflikste mooi klipformasies te ry wat bo die rivierloop uitgekerf staan.

Die afgelope week het die reën geval in dié barre aarde, en plek-plek staan nog

’n poel water nadat die rivier afgekom het. Ek weet maar te goed ek moet versigtig wees, want as jy híér vasval, is dit g’n grap nie. Hier is niemand wat kan help nie en teen einde Oktober raak dit goed warm in dié geweste.

Omdat die rivier afgekom het, het die ou sandspoorpad verspoel en ek moet my eie koers vind. Gelukkig ken ek die wêreld goed en ek weet darem min of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry

Related Books & Audiobooks