Rapport

‘ ’n Ballade vir Nkunzi’ is trooskos in troostelose tye

’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen. Uitgewer: Lapa. Prys: R285.

Ben Viljoen se bildungsroman ’n Ballade vir Nkunzi bied die soort leeservaring wat ’n mens midde-in die troosteloosheid van ons bestaan as “trooskos vir die siel” kan beskryf. Dit is ook dapper omdat dit lig werp op wit armoede en teëspoed in ’n tyd waar dié kwessies liefs nie in die openbaar bespreek word nie.

is die verhaal van die dromer Bennie Welman, sy brandarm ouers, Bernard, ’n lorriebestuurder met ’n mank poliobeen, en Drien, en sy ses jonger sibbe. Dit word gedryf deur die indrukke van die ekverteller en plaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related