Rapport

Die raaisel van Bientang

Dit maak ’n sterk saak uit vir die andersheid van die Khoi.

Bientang deur Jolyn Phillips. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R220.

Jolyn Phillips se nuwe epiese gedig, Bientang, is aanvanklik taamlik duister. Die titel is duister en só ook die subtitel: ’n !naugedig. Op die eerste bladsy begin iemand praat; iemand op ’n klipplaat voor ’n grot in “sandberge”, maar ons weet nie wie of wat dit is nie. Dié persoon identifiseer haar sterk met die see (“skoon en koud soos my bloed”).

Die grot is Bientang se grot op Hermanus. Die koue water is ook ’n belangrike sleutel tot die gedig. Die verhaal wat geleidelik ontvou, beskryf Bientang, die laaste strandloper,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related