Huisgenoot

MASSAGRAFTE OOR ‘NET ’N VERKOUETJIE’

DIE fabelagtige kostuums en polsende ritmes van die karnaval, sonbruin lywe op warm suikerwit strande, kleurvolle papegaaie in geheimsinnige reënwoude, die ikoniese sokkerspan… Dís die Brasilië wat almal ken.

Maar in dié Suid-Amerikaanse land speel nou tonele af wat ’n mens tot in jou siel skok.

In ’n oop kano met ’n buiteboordenjin, die tipiese vervoermiddel van die afgeleë landelike gemeenskappe langs die bruin kronkels van die Amasonerivier, veg Andrelina da Silva om elke kosbare asemteug. Haar familielede, eenvoudige bestaansboere, kyk bekommerd toe.

Eindelik bereik hulle die naaste kliniek langs die oewer van die magtige waterweg – net om te moet hoor daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related