Huisgenoot

OOGLOPEND BESTE PELLE

DIS ’n storie wat enigiemand se hart sal laat smelt. Die hoofkarakters is twee beste pelle – Madden Humphreys, ’n negejarige seun wat oor sy voorkoms afgeknou is, en Moon, ’n kat met oë en ’n mond wat nommerpas by dié van sy jong eienaar pas.

Die twee is onafskeidbaar. Madden het ’n vriend wat hom aanvaar nes hy is – en hom oral waar hy gaan soos ’n stertjie volg. En Moon het ’n liefdevolle huis en ’n baas wat enigiets vir hom sal doen.

Madden en Moon, wat in Owasso in die Amerikaanse deelstaat Oklahoma woon, het nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related