Rapport

Lekker warm winterpasta

Spaghetti ubriachi, oftewel rooiwynpasta of ‘dronk pasta’

y Ier het gedog ek het ’n glas of twee te veel wyn in toe ek hom vertel dat rooiwynpasta op ons spyskaart is. Maar nadat hy sy eerste happie gevat het, het al sy wyn-vraagtekens oor sy vrou verdwyn. Spaghetti ubriachi, pasta alla chiantigiana, rooiwynpasta oftewel “dronk pasta”, word van rooiwyn, uie, spek en parmesaankaas gemaak. Dit het ’n subtiele rooiwynsmaak en met die spek daarby maak dit die dis regtig besonders. Die groot geheim is die parmesaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related