Skadu van ’n groot invloed
Jul 05, 2020
4 minutes
FOTO: GETTY IMAGES
Met die deurstap in die Joesoepof-paleis (ook bekend as die Moika-paleis omdat dit aan die Moika-kanaal lê) in St. Petersburg is dit keiserlik stil. Nie onheilspellend stil, soos ’n mens verwag van die plek waar Grigori Jefimowitsj Raspoetin (1869-1916) vermoor is nie.
Raspoetin was ’n Russiese lekeprediker en geloofsgeneser (of kwaksalwer, afhangende van jou beskouing) wat in Pokrofskoje, Siberië, gebore is.
Sommige verwys na hom as ’n heilige, profeet of siener. Soms word hy ook die “Mal Monnik” genoem, maar hierdie be-naming is misleidend omdat hy nie werklik ’n monnik was nie. Hoewel hy skoolopleiding ontvang het, was Raspoetin in ’n groot mate ongeletterd.
Hy is een
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days