Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ons leef wel vandag in ’n tegnologiese era, maar wat het van etiket en goeie maniere geword? Met die moderne tyd waarin ons leef, het ongemanierdheid ook ingesluip. En dit laat my bloed behoorlik kook. Ongeskiktheid en die ontbreek van basiese maniere maak my warm onder die kraag!

’n Mens sou verwag dat daar gouer en makliker met tegnologie gekommunikeer kan word en jy só vinniger antwoorde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related