Huisgenoot

WEES NÁ COVID-19 MY OUERS STEEL

TOE die covid-19-pandemie soos ’n donker wolk oor haar sorgelose studentelewe kom hang het, was haar grootste vrees dat een van haar ouers die lewensgevaarlike virussiekte sou opdoen. En dalk, nog erger, hulle albei.

TOE die covid-19-pandemie soos ’n donker wolk oor haar sorgelose studentelewe kom hang het, was haar grootste vrees dat een van haar ouers die lewensgevaarlike virussiekte sou opdoen. En dalk, nog erger, hulle albei. Maar sy sou nie kon dink een van haar geliefde ouers sal daaraan sterf nie – of dat die siekte albei haar ouers binne enkele ure sou eis nie.

Maar dit is die 19-jarige Amy Volkwijn se tragiese lot. In haar gesinshuis het die coronavirus ondenkbare seer en verwoesting kom saai.

“Ek het nie vir een oomblik gedink hulle sou daaraan doodgaan nie. Ek het gedink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related