Huisgenoot

’N HERDER IN NOOD SE HANGDOOD

HY WAS die steunpilaar waar ook al daar nood was, die oor wat simpatiek sou luister, die skouer waarop gehuil kon word.

Ook in die moeilike tyd – die tyd van die coronaviruspandemie en dikwels hartseer impak van die inperking – was hy daar om na sy gemeente se vrese en verdriet te luister.

Dit alles – sy mense se swaarkry en seer – het die dominee met hom saamgedra. Want vir sy vrou en vyf kinders was hy ’n liefdevolle man en pa, maar vir die Hervormde gemeente van Carletonville in Gauteng was hy ’n herder.

Maar ook hý het seer gehad. Tog, al het ds. Henk Calitz se vrou, Martie, geweet hy ly aan depressie, het sy nooit gedink dit sou hom daartoe dryf om sy eie lewe te neem nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related