Baba & Kleuter

ALEWIG AAN DIE BAKLEI!

Dis absoluut normaal en natuurlik dat kinders baklei.

“Daar is nie net een oorsaak nie, maar gewoonlik kan die wortel van die kwaad teruggevoer word na mededinging om die liefde, tyd en aandag van ouers,” sê die Kaapstadse berader Lindi van Niekerk.

“Dit word verder gekompliseer deur oudste kinders wat moet aanpas by ’n nuwe baba en moet leer om die lewensverhoog met jonger sibbe te deel nadat hulle vir ’n ruk die middelpunt van hul ouers se aandag was.”

Daar is ook ’n mate van jaloesie –jonger kinders wil dieselfde as ouboet of ousus doen, maar weens hul ouderdom kan of mag hulle nog nie.

“Nog ’n faktor is botsende ontwikkelingsfases. Hoe groter die ouderdomsverskil, hoe groter die moontlikheid dat die rusies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related