Baba & Kleuter

inboks

WEN ’N GESKENK VAN CLEVER LITTLE MONKEY TER WAARDE VAN R2 600!

Word snoesig met Clever Little Monkey se Lorena Canals-mat van 100 persent katoen. Die waarde is R2 600. Die Tribu-mat maak deel uit van die nuutste versameling van klassieke matte in aardse kleure. Dit word van natuurlike materiale gemaak en bevat geen kleur- of chemiese stowwe nie. Dis ook masjienwasbaar – net die ding vir babas, peuters, kleuters en hul ouers!

DIE EKSTRA TYD

Drie weke en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related