Landbouweekblad

DIE DING VAN DIE DORSTIGE LANZ

Op ’n dag het ’n boer van die omgewing vir oom Koos ’n Lanz aangesleep vir herstelwerk, en oom Koos het aan die werk gespring.

Oom Koos het geweet waar om te begin soek en het gou vasgestel wat die Lanz se probleem was en dit reggestel. Wat hy egter nié geweet het nie, was dat die brandstofkraan al die tyd oopgestaan het en dat die vol brandstof was – ’n mengsel van olie en paraffien. Vir die Lanz van destyds was enige soort olie of oliemengsel geskikte brandstof.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related Books & Audiobooks