VERMAAK | IN DIE KOLLIG Claire Danes
Jun 12, 2020
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
KOEBAAI, CARRIE Claire hou kykers van die dramareeks Homeland al nege jaar op die punt van hul stoele as die briljante CIA-agent Carrie Mathison. Die program gaan onder meer oor terrorisme in die Amerikaanse politiek, en onlangs het dit ook Russiese inmenging aangeraak. Nou groet dié Emmybekroonde reeks ná agt seisoene en 96 episodes.
Carrie, wat aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days