Huisgenoot

SAMESYN BO SUKSES

NAMATE elkeen se ster helderder geskyn het, het hul kosbare dae en ure saam eintlik ál minder geraak. En toe, byna soos ’n onverwagte blaaskans, kom die inperking en die kans om meer tyd saam deur te bring.

En al is dié tyd van die coronavirus-pandemie ’n seer stryd vir ons land en is hulle maar alte goed bewus van die uitdagings, is die tyd saam soos ’n kleinood wat hulle altyd sal koester.

Want die aktrise Marguerite van Eeden (22), wat die hoofrol in die fliek Vergeet my nie vertolk en tans as Alex te sien is in die kykNET-reeks Fynskrif, en haar kêrel, die Spoegwolf-sanger Danie du Toit (27), het nou weer tyd vir mekaar.

“Dit gaan regtig baie goed met ons. Ons het so ’n geseënde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related