STERKER NÁ RADIOMOLES
DIE liedjie “Love Is in the Air” was moontlik jare laas op Bok Radio se speellys, maar van praatjies oor romanse in die lug is daar oorgenoeg. Of sal ’n mens dit eerder “Love in a Time of Lockdown” noem?
Boonop word drie kollegas by dié Kaapse kontreiradiostasie – nie een van hulle ongetroud nie – by bewerings oor egbreuk en huismoles betrek.
In die hart van die drama is die stigter van Bok Radio, Wimpie van der Sandt, en sy omroeper-vrou, Le-Lue. Dié twee se aanvanklike werkverhouding het twee jaar gelede in iets heel anders verander toe hulle tydens ’n Bok Radio-bootvaart getrou het.
Hulle het hul eie vroegdagprogram, BokBrêkfis, waar hulle oor hul lewe saam klets. Daar’s liefde in die lug en op die lug.
Maar in die wandelgange van Bok Radio, en in die plaaslike musiekgemeenskap wat deur dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days