Tuis

Almal se gunsteling

Sjokolade-en-framboos-Hertzoggies

Dié fyngebak is al die moeite werd!

Genoeg vir 12 koekies  Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 35 minute  Oondtemperatuur: 180°C

 375 ml (210 g) meel
 125 ml (50 g) kakao
 45ml strooisuiker
 10ml bakpoeier
 ’n knippie sout
 150g botter, kamertemperatuur
 1 eier
 1 eiergeel
 sowat 30ml yswater

VULSEL EN BOLAAG

 3 eierwitte
 250 ml (210 g) strooisuiker
 500 ml (160 g) klapper
 5ml bakpoeier
 koue frambooskonfyt
 ekstra meel

1 Berei die deeg deur die meel, kakao, suiker, bakpoeier en sout saam te sif. Vryf die botter by die mengsel in totdat dit soos growwe broodkrummels lyk (of gebruik jou voedselverwerker). Meng die eier en eiergeel by, asook genoeg van die yswater om ’n lekker hanteerbare deeg te maak. Knie liggies tot glad. Vorm die deeg in ’n plat skyf, sit dit in ’n lugdigte houer en laat rus vir 30 minute in die yskas.

Rol dan die deeg sowat 3mm dik uit op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis4 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Kies dié winter immergroen plante uit ’n asemrowende verskeidenheid wat nie hul kleur weens ryp sal verloor nie. Onthou net: Selfs rypgeharde plante hou van ’n deklaag – strooi daarom ’n dik laag orga
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t

Related