Tuis

Dieremaniere

Knus teen die winterkoue!

Warm kopie

Die Pawbreakers Catnip Ball (vanaf R49, canineandco.co.za) is ’n kou-en-speelding gemaak van natuurlike kattekruid wat in ’n soliede eetbare bal gerol is. Dit sal Kiets ure lank besig hou.

WEN!

Die eienaars van die diere wie se foto’s hier verskyn, wen ’n ekstragroot PAW x 4 vir, ook by voorste veearts- en troeteldierwinkels te kry). Die PAW x 4 is die robuuste “viertrek”- model in Wagworld se matras-reeks. Dis geskik vir buitegebruik en modderbesmeerde pelse, en danksy uitstekende ondersteuning en duursaamheid is dit ideaal vir groter honderasse. Die Cosy Cup met sy snoesige koraalvlies en ekstrasagte opstopsel bied weelderige lêplek vir Kiets. Stuur jou foto’s (minstens 2MB elk) en volledige kontakbesonderhede na – dalk is jou dieremaat ook ’n wenner!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis8 min read
Goud IN DIE MOND
Die heldergroen pesto kan ook as doopsous saam met brood of groentestokkies voorgesit word; dit maak boonop ’n heerlike sousie saam met geroosterde hoender en gebakte aartappels. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 25 minute • Gaarmaaktyd: 10 minute • 500
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde

Related Books & Audiobooks