Huisgenoot

’N KUUR VIR DIE VERVELING

HOE kry jy die lang dae tydens inperking om? Om te lees, jou gunstelingreekse te kyk, gehaltetyd saam met jou huismense deur te bring en lekker te eet is alles goed en wel, maar iewers raak ’n mens verveeld; opgeskeep met al die vrye tyd en niks opwindends om te doen nie.

Daarom dat Gerda en Frank dos Santos van Sasolburg in die Vrystaat besluit het om, wel, ’n bietjie kleur aan hul lewe tuis te gee . . . Dit was Gerda (50) se idee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related