Huisgenoot

’N ‘NUWE LEWE’ IN 7DE LAAN

AS vryskutaktrise leer ’n mens maar om dinge te vat soos dit kom – en dis ’n les wat Mila Guy al vanjaar ’n paar keer goed te pas sou kom, want tot dusver was 2020 ’n jaar waarin sy heelwat aanpassings moes maak.

Eers moes sy ná jare as vryskutaktrise aan ’n daaglikse werkroetine gewoond raak toe sy in Januarie die rol van Lana Basson in 7de Laan begin vertolk het. Dié episodes word nou uitgesaai.

“Die grimeerspan het geweet ek word eers mens ná my eerste koppie koffie,” sê die naguil. “Jy bou ’n roetine: Jy staan op, jy leer jou woorde, jy gaan werk toe, jy gaan speel, jy leer weer jou woorde. . .”

Maar sy het skaars haar voete op die stel gevind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related