Vrouekeur

COVID-19: ’N NUWE ERA IN DIE WERKSPLEK?

Daar het onlangs ’n uitstekende artikel op die aanlyn platform Quartz Daily Brief deur Kit Krugman verskyn. Sy neem die woorde uit my mond en ’n vertaling van haar (verkorte) artikel, “Covid-19 and the welcome collapse of professionalism”, is my brief dié week.

Soos die laaste paar weke van ons nuwe gedeelde realiteit ontvou het, het angstigheid, vrees, onsekerheid – emosies wat nog altyd op individuele vlak onder die oppervlak was – deel van ons kollektiewe narratief geword. Organisasies sit nou met werknemers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related