Idees

LEWE IN VOLKLEUR

Miskien was hy in Marokko toe hy gesê het, ‘Kleur is ’n krag wat ’n direkte uitwerking op die siel het…’ Dís hoe ek gevoel het, nét soos die Russies gebore kunstenaar en kunsteoretikus Wassily Kandinsky dit so mooi opgesom het.

Twee jaar gelede begeester Marokko se geure en veral kleure my toe ek en ’n vriendin hierdie Moslemland drie weke lank deurkruis. Dit is asof daar ’n goue lig opgaan toe ons die Noord-Afrikaanse land invaar. Ons bring ook twee dae deur in die Sahara, op ’n kameel se rug, skommel-skommel, betower deur die rooibruin duine, die son wat goudgeel sak, die bloupers aand wat oorvloei in ’n inkswart nag, met die sterre en maan silwer daarbo.

Dit word duidelik hoekom hierdie volk al eeue lank die verruklikste tapyte, keramiekkuns en piouterware optower. Hoe dan anders? Die kleure nooi hulle om te skep. Die stad Chefchaouen, ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die

Related