Idees

NUWE DINGE

💮 NUWE WINKELS, DEKOR EN HANDWERK dala@ideasfactory.co.za

💮 KOS EN RESTAURANTE ideasmagazinefood@gmail.com

NUWE KLEURE UIT ITALIË

Die Italiaanse RVB-velsorg-en-grimeerreeks is bekend daarvoor dat dit besonder velvriendelik en veilig is. Dit bevat geen parabene, swaar metale, dierprodukte of gluten nie en is boonop vegan-vriendelik. Die reeks bestaan onder meer uit die RVB Into The Woods Eyeshadow Palette (R595) met vier poeieroogskadu’s in ’n mat en pêrelglans-afwerking in natuurlike kleure; die RVB Infinite Nature Highlighter (R570), ’n 3D-verligter wat die gesig ophelder en stralend met ’n gesonde gloed laat vertoon; die RVB Eye Pencil (R250) met ’n sagte tekstuur wat nie die ooglid sal verrek nie; en die RVB Velvet Matt Liquid Lipstick (R310) met ’n mat afwerking en intense kleur wat tot 12 uur kan hou.

BRAAI & BROU

Die nuwe -konseprestaurant is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Dit is geĂŻnspireer deur die stad Patiala in die Punjab, IndiĂŤ, wat bekend is as die tuiste van die land se beste bierbrouers. Die restaurantperseel in die Constantia Emporium in die Kaap spog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v

Related