Huisgenoot

Jane de Wet

ONS het haar in 2018 leer ken as die skoolmeisie Lexi in die dramareeks The Girl from St. Agnes. Sy is 24 jaar oud en kom van Somerset-Wes buite Kaapstad. Sy is nou weer op TV te sien in die M-Net-reeks Still Breathing en speel ook in twee nuwe rillerflieks, Rage en Parable, op Showmax. Ons gesels met die nuwe ster.

Jy is baie besig met TV en flieks. Hoe balanseer jy als?

“Die posbeskrywing van ’n akteur behels veel meer as die werk wat op die stel gedoen word. Ek probeer om ’n gesonde, gebalanseerde lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related