Huisgenoot

So bly ons skitter

SUE DUMINY (35)

Wat beteken skoonheid vir jou? Dit is vir my wanneer innerlike skoonheid – vriendelikheid, onbaatsugtigheid, geduld – en uiterlike skoonheid mekaar ontmoet. Laasgenoemde dui op ’n vrou wat haarself versorg en selfvertroue uitstraal.

Het jou skoonheidsroetine verander sedert jy ma geword het? Indien wel, hoe? Dit het, ja. Swangerskap haal baie uit jou uit. Ek doen nou ekstra moeite met velsorg. Pleks daarvan om alles so vinnig moontlik te doen, probeer ek ’n bietjie meer tyd bestee en ek gebruik velprodukte van goeie gehalte.

Wat is die een skoonheidsitem waarsonder jy nie kan klaarkom nie? My wimperverlengstukke!

Ek laat my vel en liggaam behoorlik rus. Ek het my jelnaels verwyder,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related