Huisgenoot

ONS INPERKBABA VOOR DIE LENS

MET sy kamera in sy hande het hy die afgelope dekade of wat van die grootste nuusgebeure in Suid-Afrika in onvergeetlike beelde vasgelê: die hospitalisering en begrafnis van oudpres. Nelson Mandela, protesoptogte en politieke hoogdrama, sportglorie en oomblikke van triomf.

Kyk jy op sy webtuiste na sy werk as professionele fotograaf, slaan sy dokumentêre foto’s die asem weg.

Maar wanneer die fotograaf Cornél van Heerden (34) nou sy kamera lig, is dit nie om beelde van ons inperking vir die nageslag vas te vang nie, al is die coronakrisis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related