Rapport

Maak jy dalk ’n narsis groot?

Wanneer lelike neigings in die samelewing kop uitsteek of vererger, word sosiale media en die internet maklik die skuld gegee. Boeliery? Dis sleutelbordsoldate se skuld. Fopnuus? Facebook. Narsisme? Selfies.

En daar is baie studies om dit te bewys. Een, wat in 2018 in The Open Psychology Journal gepubliseer is, het gewys narsisme het met 25% toegeneem wanneer mense oor ’n tydperk van vier maande meer selfies op sosiale media gelaai het.

Maar dis nie so maklik nie. Narsistiese trekke word al op sewe- of agtjarige ouderdom duidelik, sê kenners – en min kinders is dan al gereelde Instagram-gebruikers. Wat veroorsaak dan narsisme in so ’n jong kind?

Die wetenskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related