Rapport

Om jou lus te blus

Annemarie van Burick.

Die verlenging van die inperkingstyd tot einde April (of moontlik langer as mens al die menings ernstig opneem) het baie mense onkant betrap en die vraag wat gedurig op sosiale media opduik, is hoe gaan ons ’n sopie kan geniet te midde van die verbod op die verkoop van alkohol?

Terwyl talle met koffie en tee tevrede is, is daar diegene wat met hulle hande in die hare sit en ietsie meer opwindend soek. Dis nou die tyd om kreatief te raak, sonder om die reg in eie hande te neem. Brou jou eie drank!

Gesofistikeerde toerusting is nie nodig om byvoorbeeld bier, gemmerbier of pynappelbier te brou nie. Jy gaan wel bietjie geduld moet hê en bereid moet wees om te wag (in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related