Rapport

In plaas van ’n boete waag, belê só, ouma

Ek is seker, sê die ouma van my kleinkinders vandeesweek terwyl ons op die voorstoep sit met warm botterbroodjies – self gebak, NDZ, nie gekoop nie – daar is ruimte in ons begroting vir die boete.

Dít, net toe die polisievangwa hier verby patrolleer om seker te maak ek staan nie dalk op die sypaadjie en kou en platpote nou al so vervaag dat maskers deel van die uniform is? Sowat 90 van hulle is mos al uitgevang, terwyl ons gewone mense in ’n korona-huisarres gedwing is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related Books & Audiobooks