Huisgenoot

LESSE UIT ONS ISOLASIE

DIS moeilik om nie sommige dae wanhopig te voel nie – die lewe soos ons dit geken het, het verander. Vir die meeste van ons is ons leefwêreld nou beperk tot die ruimte binne vier mure, en die vryheid wat ons eens as vanselfsprekend aanvaar het, is tydelik weggeruk.

Terwyl ons spartel om kop te hou tydens Suid-Afrika se inperking om die verspreiding van die coronavirus te keer, is daar wel woorde van bemoediging waaraan ons kan vashou. Dit kom van ’n groep uiteenlopende mense wat maar alte goed weet hoe dit in afsondering voel – ’n groep wat gevangenskap, rampe en tragedie oorleef het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related