SARIE KOS

E-pos UIT DAKAR, SENEGAL

Wat doen julle in Senegal?

Juan werk in openbare finansies vir die Verenigde Nasies se Kinderfonds, UNICEF. Ekself het meer as tien jaar as ’n grafiese ontwerper in die Kaap gewerk. Tans is ek ’n bietjie van alles: toermaat, ondersteuningsnetwerk, skoonmaker en tuisteskepper. Ek probeer ’n bietjie vryskutwerk doen, maar dink ek moet my titel verander na “toeragentskap wat spesialiseer in ongewone ervarings”.

Hoe veilig is dit daar?

Dit is seker een van die veiligste plekke in Wes-Afrika met ’n stabiele en relatief oopkop regering. Sowat 94% van die bevolking is Islam, maar die mense is baie gematig en respekteer die minderheidsgroepe.

In sekere dele, veral by die markte, word toeriste wel gewaarsku teen sakkerollery, maar ek dink as Suid-Afrikaners is ons so bewus van misdaad dat ons byna oorversigtig is.

Ons slaap dikwels met oop vensters en loop ná sononder in die donker huis toe sonder om bedreig te voel. Die grootste gevaar is die paaie en as voetganger moet jy maar dikwels uit die pad spring vir een of ander voertuig wat aan die verkeerde kant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related Books & Audiobooks