Rapport

Op die spoor van ’n sluwe seksmisdadiger

Die eens magtige rolprentmagnaat Harvey Weinstein (68) is onlangs 23 jaar tronkstraf opgelê vir verkragting en verwante seksmisdade. Albei hierdie boeke is geskryf deur ondersoekende joernaliste wat die skandaal oopgevlek het: Jodi Kantor en Megan Twohey van The New York Times en Ronan Farrow, voorheen van die Amerikaanse TV-nuuskanaal NBC. In 2018 is al drie skrywers met ’n Pulitzerprys vereer vir hul werk.

Indien jy graag albei boeke wil lees, is die beste een om mee te begin omdat jy hierin die hele agtergrond tot die morsige en skokkende sage kry. As jy egter net vir een kans sien, lees Farrow, maar dit beteken nie laasgenoemde is minder belangrik nie. In hierdie geval is meer beter as minder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related