Rapport

’n Plaasroman, maar nié idillies

Alleen onder die maan deur Willem Krog. Uitgewer: Jonathan Ball. Prys: R240.

Ná sy prosadebuut, Jacobus, in 2011 het Willem Krog in 2014 ook ’n digbundel, Assignaat, gepubliseer. Elemente, name en streke uit albei hierdie werke duik ook op in sy nuwe roman, Alleen onder die maan, wat bemark word as ’n “unieke kombinasie van nostalgie en distopie”.

’n Mens dink aan die outobiografiese dinge wat die skrywer in die teks indra, want die verteller, Pieter Malan, se ouma word byvoorbeeld direk benoem as Dot Serfontein (Krog se ma). Laasgenoemde se denkbeeldige speelmaatjies, Piet en Ralie, word ook betrek. Verder is daar die landelike omgewing en plaasmilieu van sy jeug: Middenspruit, Krog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related