Rapport

’n Proesel Portugal

As jy terugdink aan jou laerskoolgeskiedenis sal jy onthou hoe jy geleer het dat Portugese seevaarders soos Vasco da Gama en Bartolomeus Dias in die 1400’s die kus van Afrika begin verken het. Een van hul groot beweegredes was dat hulle ’n seeroete na Asië – om die Kaap – wou ontdek sodat hulle ook in speserye handel kon dryf.

Die seevaarthandel in speserye was in toeka se dae baie winsgewend. Ten tyde van hul verkenning het dié handel nog net oor land geskied. Met ’n seeroete sou hulle ook die Italiaanse en Islamitiese speseryhandelaars kon fnuik.

Nie net sou hulle ’n stewige wins kon maak nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related