SARIE KOS

E-pos uit OPORTO, PORTUGAL

Hoekom spesifiek Portugal?

Ek het op 2 Februarie 1996 uit Johannesburg in Oporto aangekom. Een van die redes vir my verhuising was dat my hele familie in Portugal woon. Die land het ook ’n ekonomiese oplewing beleef, ’n pragtige land wat ’n beter toekoms kon bied. Die klimaat is wonderlik, met meer as 230 dae sonskyn per jaar en ’n gemiddelde maksimum temperatuur van 20 grade Celsius. Ideaal om te geniet in die winter, lente, somer en herfs.

Watter soort werk doen jy?

Ek is die eienaar en bestuurder van ’n klein Quick Fit Tyre Centre, wat ook voertuigherstelwerk doen.

Wat maak Portugal so veilig?

Dit is op drie na die vreedsaamste land in die wêreld. Die belegging in openbare veiligheid en die koördinasie van middele tussen die polisie en weermag het baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var

Related Books & Audiobooks