Vrouekeur

Kuier in KERALA

In die ruie tuine stap ons oor houtbruggies, verby slapendes in houtvillas met lae grasdakke en groot stoepe. Ons is flou. Die bagasie is gelukkig reeds in ons kamer. Die hotelklerk wil nog verduidelik van die TV en WiFi, maar ons stel in niks anders as die bed belang nie. Die hitte, vlugte en lang sit en wag op die lughawe het ons uitgemergel.

Niks kon ons op die gesig die volgende oggend voorberei nie: Uit ons kamer is daar trappies na die lang swembad wat tussen al die villas deur kronkel. Links van ons stoepie staan twee dekstoele met geel en wit handdoeke op ons eie privaat tuintjie met die meer as skilderdoek voor ons. In die verte is twee ou ooms besig om hul nette reg te maak, halflyf in die water langs hul houtboot.

Ons stap ná ontbyt saam met een van die gasvryheidsbestuurders wat ons vertel van alles wat ons tydens ons verblyf kan doen, soos pottebakkery, matweef, joga, ’n lang stap of fietsry deur die omliggende klein gemeenskappe, ’n staptog deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi

Related Books & Audiobooks