Huisgenoot

STOOMROLLER BERNIE

HY IS 78 jaar oud, die oupa van sewe kleinkinders en het onlangs ’n hartaanval gehad. Maar jy sal ’n fout maak as jy dink hy is reg vir die ouetehuis. Op die politieke verhoog is hy nog vuur en vlam – en sy grootste groep aanhangers is die ontevrede liberale jeug. Hoekom?

Want “Crazy Bernie”, soos pres. Donald Trump die politikus Bernie Sanders neerhalend noem, is net so ’n randeier soos die losse koalisie van hipsters, hippies, groenes en ander sosiale aktiviste wat hom die voorloper gemaak het in die wedloop om die Demokratiese presidentskandidaat te word.

Bernie is aan die spits van ’n beweging eerder as ’n veldtog.

Die uitgesproke jeug wat ander in die sosiale media

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related