Rapport

Linkses is gek!

Die verdelingslyne in Amerika strek dieper as ooit en geen politieke party het enige idee hoe om dit te oorbrug nie, skryf
Jaco Kleynhans.

In die vroeë oggendure van Woensdag 9 November 2016, by die Javits-konferensiesentrum in New York, het daar ’n gees van ongeloof en verslaenheid geheers.

Honderde ondersteuners van Hillary Clinton wat vir haar oorwinningstoespraak opgedaag het, moes op groot skerms toekyk hoe die een televisienuuskanaal ná die ander aankondig dat Donald Trump tot president verkies is. Een Clinton-ondersteuner het aan ’n televisienuusaanbieder gesê: “Wie is hierdie mense wat vir Trump gestem het? Ek ken nie een van hulle nie!”

Verdeeldheid in die VSA was nog altyd deel van die politieke, ekonomiese en maatskaplike landskap. Selfs voor onafhanklikwording in 1776 was daar ernstige verdeeldheid, wat oor die jare heen op verskillende maniere na vore sou tree en selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related