Rapport

President wat altyd rooi sien

Tydens die eerste drie jaar van pres. Donald Trump se termyn het meer as 400 van sy personeel sy administrasie verlaat nadat hulle be-dank het of deur hom afgedank is.

Verskeie boeke deur voormalige senior raadgewers en beamptes van die Trump-administrasie vertel die verhaal van ’n president wat min mense vertrou en nie maklik deur raadgewers voorgeskryf word nie. Ná byna vier jaar in die Withuis verkies Trump om steeds die stormbul en politieke ontwrigter te wees wat sy eie kop volg.

Kan dit hom ’n tweede termyn in die Withuis kos of is dit juis sy sleutel tot nog ’n verrassende oorwinning?

Met slegs enkele dae oor voor die Amerikaanse verkiesing op 3 November is dit duidelik dat Trump se beste wenstrategie ’n sterk fokus op sy ekonomiese prestasielys, veral tussen 2017 en 2019, en sy meer onlangse buitelandse suksesse behoort te wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport3 min read
Polisielede Krepeer Ná Jare Se Lojale Diens
Hulle het die beste jare van hul lewe vir die polisie gegee en hul lewens op die spel geplaas om skelms agterna te sit en Suid-Afrika ’n beter plek te maak. Maar jare nadat 65 polisielede die mag weens trauma of beserings aan diens moes verlaat, wag
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band