Huisgenoot

GESELS SAAM

1 ‘PA, MOENIE WORRIE NIE; DIS NIE JOU SKULD NIE’

Hy het alle veiligheidsaanwysings gevolg, sê ’n gebroke Ivan de Villiers. Nogtans is sy dogter oorlede weens brandwonde ná ’n ongeluk met vuurjel

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

Dit is baie hartseer oor Adri. Ek ken die familie goed. Ek en Sarie was saam by ’n sendingsorganisasie en het langs mekaar op ’n plaas in Noorder-Paarl gewoon.

ELMIEN

Ons gebruik self die jel, maar hervul net wanneer ons seker is die vlam is dood. Ek voel jammer vir die gesin. Vir almal wat met vuurjel werk, maak seker die vlam is dood.

DAPHNE

Ek begin nou self skrikkerig raak vir vuurjel. Wat het geword van die dae toe ons vuuraanstekerblokkies, fynhout en vuurhoutjies gebruik het om vuur te maak?

ADRIAAN

Die afgelope Maandagaand het drie mense van ons bidgroep – ’n oupa, seun en kleindogter – Die dogtertjie het in die waakeenheid beland.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related