Huisgenoot

Skottels vol geur

LIENTJIE WESSELS, die sjef wat aan die derde seisoen van die kykNET-kookreeks Kokkedoor deelgeneem het, hou van sterk geure wat sy rojaal inspan om internasionale smake aan Suid-Afrikaanse kos te gee. Die hoofstukke in haar eerste kookboek, Geure, is dan ook volgens bestanddele soos asyn, gemmer, sitrus, knoffel, olyfolie, speserye, neute, blomme, sumak en tamaryn ingedeel. Met dié geure slaan sy heerlike geregte aanmekaar sodat elke bord kos ’n lekker smaakverrassing is. Hier is ’n paar resepte uit haar boek.

1. BEESKRUISSKYF MET GEPIEKELDE RADYSE EN SUURLEMOEN-AARTAPPELS

GENOEG VIR 4 MENSE
BEREIDING: 30-40 MIN.
MARINEER: 1 UUR
GAARMAAK: 40 MIN.

BEESKRUISSKYF

◗ sap van 1 groot suurlemoen
◗ 50 ml olyfolie
◗ 2 lourierblare, gekap
◗ 2 knoffelhuisies, gekap
◗ sout en peper
◗ 250-300 g beeskruisskyf (rump steak) per persoon

GEPIEKELDE RADYSE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related