Kuier

SÓ LYK HUL NAGLEWE

Vir die meeste van ons begin ons dag omtrent vyfuur soggens en eindig wanneer ons teen 21:00 in die bed klim. Maar wanneer ons moeg is ná ’n lang dag en uiteindelik ons kop op ’n kussing neerlê, is daar ’n hele ander wêreld wat dan eers teen die agtergrond van die donker nag en blinkende sterrehemel wakker skrik.

Dit is die wêreld van die nooddienswerkers, posuitsorteerders, sekere pakhuiswerkers, lugverkeerkontroleerders, padwerkers, sterrekundiges en sekere werknemers van die dieretuin en vele ander. En terwyl tegnologie dinge oor die dekades baie verander het en dinge makliker maak vir mense om nie meer nagskof te hoef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related