Skoot met windbuks keer hul rustige lewe om
Feb 16, 2020
2 minutes
Johan Eybers
FOTO: FACEBOOK
Dit moes ’n rustige Sondagmiddag gewees het vir Morné Swart en sy vrou, Sandra (30), by hul dubbelverdieping-huurhuis in Olympus in die ooste van Pretoria.
Hy het op die bank gelê en televisie kyk en Sandra het by hom gesit. ’n Uur later was hul buurman dood en Sandra in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days